send link to app

VivA Woordeboekportaal


4.4 ( 8704 ratings )
Nachschlagewerke Bildung
Entwickler Charlene Schoeman
Frei

VivA se Woordeboekportaal-app bied aan jou vanlyn toegang tot die volgende Afrikaanse woordeboeke:
• Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos) (slegs die woordelys, afkortingslys en lys buitelandse geografiese name en afleidings)
• CTexT SkryfGoed: Leksikon (meer as 450 000 Afrikaanse woorde)
• CTexT SkryfGoed: Tesourus (soek na sinonieme en ander verwante woorde)
• CTexT TransTips: Leksikon (meer as 15 000 Afrikaanse woorde met Engelse en Tswanavertalings)
• Kuberwoordeboek/Cyber Dictionary (Protea Boekhuis) (Afrikaans en Engels)
• Entrepreneurskapwoordeboek (Afrikaanse verklarende vakwoordeboek)
• VivA Gesegdes (meer as 250 bekende Afrikaanse gesegdes/idiome)
Eienskappe:
• Spel- en skryfwenke
• Voorspellende teks (woorde verskyn soos jy tik)
• Voorstelle (vir verkeerd gespelde woorde of woorde wat nie in die woordeboeke gekry word nie)
• Gunstelinge (stoor die woorde waarmee jy dikwels sukkel)
• Soekgeskiedenis (blaai deur jou geskiedenis van woorde wat jy voorheen gesoek het)
• Deel resultate (byvoorbeeld op Facebook, Twitter of met Whatsapp)

Viva’s dictionary portal app (Woordeboekportaal) provides offline access to the following Afrikaans dictionaries:
• Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos) (only the list of words, list of abbreviations, and the list containing geographical names and their derivatives)
• CTexT SkryfGoed: Leksikon (more than 450 000 Afrikaans words)
• CTexT SkryfGoed: Tesourus (search for synonyms and related words)
• CTexT TransTips: Leksikon (more than 20 000 Afrikaans words with English and Setswana translations)
• Kuberwoordeboek/Cyber Dictionary (Protea Boekhuis) (Afrikaans and English)
• Entrepreneurskapwoordeboek (an Afrikaans technical dictionary)
• VivA Gesegdes (more than 250 well-known Afrikaans idioms and expressions)
Characteristics:
• Spelling and writing tips
• Predictive text (words appear as you type)
• Proposals (for incorrectly spelled words not found in dictionaries)
• Favourites (save words you look up often)
• Search history (page through the words you have searched before)
• Share results (i.e. on Facebook, Twitter or via Whatsapp)